Welkom by die Nuusblad

van die ZUID-AFRIKAANSCHE BOERVOLK

NUUSFLITS - 19 Sep. 25

Wat het alles gebeur sedert die bekragtiging van die ZAB Deklarasie van Onafhanklikheid ? Op 6 Augustus 2025 is die Zuid-Afrikaansche Boervolk se Deklarasie van Onafhanklikheid finaal bekragtig deur 118 volksgenote (65 mans, 53 vroue, insluitend 11 kinders) regdeur die land oor ’n afstand van…

ZAB Deklarasie

Dit is met groot opgewondenheid dat ons volksgenote van die Zuid-Afrikaansche Boervolk kan meedeel oor die toer van die ZAB Deklarasie van Onafhanklikheid wat deur die land reis. Sy toer het begin in die Vrij Kaap (Noord-, Oos-, Suid- en Wes-Kaap) waarna hy die Oranje…

Stem / Referendum

Tans is daar nie 'n Stem of Referendum oop nie. Sodra die volgende volksbesluit geneem moet word, sal die inligting hier geplaas word. " 'n Volk sonder 'n stem, is 'n volk sonder 'n toekoms! "

Welkom

Baie welkom aan almal wat die Kuber-Volkshuis van die Zuid-Afrikaansche Boervolk besoek. Wees asseblief geduldig aangesien ons nog ernstig bou aan ons tuiste. Besoek gereeld hierdie blad sodat u die vordering in ons bouwerk kan ervaar. Indien u 'n volksgenoot van die Boervolk is, is…